Dis fantasties dat jy op hierdie blog van ons is. Ons wil graag vir jou informasie gee oor 'n wye verskeidenheid van gesondheidsaspekte, maar wil jou nie bombardeer met alles gelyk nie.
Ons maak ook gebruik van 'n e-pos stelsel wat jou e-pos sal beskerm en seker maak dat dit nie verkeerdelik gebruik sal word nie. Ons wil jou daarom uitnooi om hieronder vir ons in te teken sodat ons vir jou op ons e-pos stroom kan plaas (dit gaan nou nie strome wees soos in oorstromings nie, maar eerder strome soos in strome van lewende water).
Teken vir ons in en ons stuur dadelik vir jou ons eerste artikel na bevestiging van jou e-pos. Teken in deur hier te kliek.
Baie seën in alle fasette van jou lewe.
Hansie en Anita Louw
anita.louw@icon.co.za
Tuesday, November 3, 2009
Subscribe to:
Posts (Atom)
